Die jaarlikse mark sal van 27 November tot 5 Desember 2026 wees.
Aansoeke sluit op 21 Augustus 2026 om 17h00, geen laat aansoeke sal oorweeg word nie.
Die Proteahoogte mark is nou al meer as 20 jaar aan die gang. Die mark fokus op vier punte:
Ons het elke jaar twee markte, die Wintermark gewoontlik einde Junie/ begin Julie en dan ons Kersmark gewoontlik einde November / begin Desember. Ons is trots dat die mark deur die kerkkantoor, vrywilligers en tieners in die Brackenfell gemeenskap gereël en onderhou word. Ons mark het slegs 140 uitstal spasies, en dit is juis wat ons mark uniek maak. Ons mark is groot genoeg om 'n impak te maak, maar klein genoeg om mekaar te ken.
Gesinne en seniors.
Produkte onder R300 verkoop gewoontlik beter.
Kos produkte is top verkopers.
Daar is slegs spasie vir 140 uitstallers, aansoeke sluit op 21 Augustus 2026 om 17h00.
NB! LAAI PRYSLYS AF EN VOLTOOI, STUUR TESAME MET U PRODUK FOTOS NA KOORDINEERDER@PROTEAHOOGTE.CO.ZA
Navrae kan gestuur word aan: koordineerder@proteahoogte.co.za
NB! DOWNLOAD PRICE LIST AND COMPLETE. SEND TOGETHER WITH PRODUCT PHOTOS TO KOORDINEERDER@PROTEAHOOGTE.CO.ZA
For more information: koordineerder@proteahoogte.co.za