MB
Op Woensdag, 27 April het ‘n groepie fietsryers van Proteahoogte gemeente die koue herfs oggend aangedurf. Die groep het 7vm by die gemeente ontmoet en na een van die naby geleë plase op die Bottelary pad gery. Hulle het ‘n heerlike roete plat getrap en dit was groot pret vir jonk, en minder jonk. Ons gaan defnitief nog sulke geleenthede reël, hou ons Facebook-blad dop vir meer inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *