OUERSKAP KURSUS

30 JANUARIE TOT 13 MAART

Elke Woensdag vanaf 19:00 tot 20:00 | Gratis kinder oppasdiens

Proteahoogte Kids bied ‘n Deelnemende Ouerskapkursus aan.

Elke Woensdag vanaf 30 Januarie 2019 tot 13 Maart 2019 by Proteahoogte Gemeente
19:00 tot 20:00 (Koffie word vanaf 18:45 bedien)
Toesig sal gereël word vir kinders (bespreking noodsaaklik)
Koste vir die kursus is R100 per persoon

Temas:

  • Hoe om jou kinders verantwoordelikheid te leer.
  • Hoe om met jou kinders te praat sodat hulle luister.
  • Hoe om na jou kinders te luister sodat hulle praat.
  • Hoe om tegnologie in jou huis te hanteer.
  • Hoe om jou kind vir die toekoms voor te berei.
  • Die verskil tussen dissipline en straf en hoekom dissipline beter werk.

Vir meer inligting, of om jou plek te bespreek kontak die kerkkantoor by 021 982 1041 of epos kkantoor@proteahoogte.co.za

INSKRYFVORM

Wil jy graag die kurses bywoon? Voltooi die vorm hieronder: