1476200_1074860985888428_4285128179538100558_n

Die hoërskool Bellville se simfonieseblaasorkes en gemengde koor het verlede kwartaal die gemeente met hul pragtige klanke kom vermaak.

Die orkes, onderleiding van Riaan van Wyk, het werke soos The Flight of the Pegasus, die tema van James Bond en die bekende Sound of Music-keurspelgespeel. Die koor, onderleiding van Hannelize du Plessis, het ‘n Freddie Mercury-keurspelen die koorlied, Rise Up, gesing.

Die musiek is baie goed met die diens ingeskakel en het die boodskap op ‘n gepaste wyse versterk.

Ons sien daarna uit om hulle gou weer te verwelkom!

Geskryf deur: Emile Opperman

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *