(Er)Varingfees

28Apr 2016

Neem deel aan die (Er)Varingfees fotokompetisie! Foto’s sal gedurende die week van die fees uitgestal word by die gemeente. Reëls: Die tema is Tou. Daar is vyf kategorieë: Kombuis, Speelgrond, Natuur, #filter, Abstrak. Daar sal drie pryse toegeken word per kategorie, een vir laerskool, hoërskool en naskool. Koste is R10 per inskrywing, jy mag meer […]