All posts by: Admin

About Admin

Badisa Trio (NG Kerk Moeder en Proteahoogte Gemeente) Badisa Trio het een vaste termyn (1 Januarie 2019 – 31 Mei 2019), deeltydse betrekking (8 ure per week), vir ‘n maatskaplike werker om ‘n omvattende maatskaplike diens binne die breë kerk gemeenskap te lewer. Minimumvereistes sluit in: ’n graad of diploma in Maatskaplike Werk registrasie by […]

Geskryf deur Marcélle de Kock Aangestuur deur: Bianca Louw Partykeer voel jy net so oorweldig deur God se goedheid in jou lewe. Nog meer so wanneer jy besef dat alles waaroor jy as kind gedroom het ‘n werklikheid is. As kind het jy grootdrome – jy wil ‘n dokter wees, ‘n groot huis hê, ‘n […]

Geskryf deur Marcélle de Kock Aangestuur deur: Jacky Botha   Wetenskaplikes beoordeel maklik gelowiges wat bid vir genesing. Hulle verneem dat dit nie God is wat jou gesond gemaak het nie, maar die medisyne; dat jou hartseer gebede jou net verder teneerdruk, en jy eerder moet fokus op positiewe gedagtes; dat die energie wat jy uitstuur […]

Geskryf deur Marcélle de Kock Storie aangestuur deur: Die Van Tonder gesin Vir ons familie was dit die dag wat ons uitgevind het dat ons ongebore babaseuntjie se hartjie nie reg ontwikkel het nie. Ek was 24 weke swanger toe hy met Dextrocardia, Pulmonêre Artresia, VSD en ‘n Single Ventricle outlet gediagnoseer was. Kortliks beteken […]

Die hoërskool Bellville se simfonieseblaasorkes en gemengde koor het verlede kwartaal die gemeente met hul pragtige klanke kom vermaak. Die orkes, onderleiding van Riaan van Wyk, het werke soos The Flight of the Pegasus, die tema van James Bond en die bekende Sound of Music-keurspelgespeel. Die koor, onderleiding van Hannelize du Plessis, het ‘n Freddie […]

Op Woensdag, 27 April het ‘n groepie fietsryers van Proteahoogte gemeente die koue herfs oggend aangedurf. Die groep het 7vm by die gemeente ontmoet en na een van die naby geleë plase op die Bottelary pad gery. Hulle het ‘n heerlike roete plat getrap en dit was groot pret vir jonk, en minder jonk. Ons […]

Neem deel aan die (Er)Varingfees fotokompetisie! Foto’s sal gedurende die week van die fees uitgestal word by die gemeente. Reëls: Die tema is Tou. Daar is vyf kategorieë: Kombuis, Speelgrond, Natuur, #filter, Abstrak. Daar sal drie pryse toegeken word per kategorie, een vir laerskool, hoërskool en naskool. Koste is R10 per inskrywing, jy mag meer […]