Visie
Proteahoogte Gemeente is 'n boom teen die heuwel,
wat gevoed word uit die stroom lewende water, sodat ons die
hele jaar vrugte dra
en genesing bring deur vir mekaar en die hele wêreld om te gee.

EGO Feesnaweek 3-5 Feb 2012

eGo Feesnaweek – NG Proteahoogte: 25 jaar

3 & 5 Februarie 2012

Woensdag  1 Februarie 2012

19H00                        Feesnaweek open               [Kerkgebou]              Almal welkom

Vrydag  3 Februarie 2012

07H00 - 07H20         Gratis motiverings praatjie deur Schalk Burger  [bo-vertrek]   Almal welkom

13H00 - 13H20         Gratis motiverings praatjie deur Schalk Burger  [bo-vertrek]    Almal welkom

14H00       25 uur Trampolien Marathon begin   [arena area]

18H00       Kos en vlooimark stalletjies open vir die aandmark

20H00       Deurnag sokkie [bo-vertrek] en trampolien                    Marathon vir ons jeug [arena area]

20H00 - 22H00         Kuier tyd        [arena area]

Saterdag 4 Februarie 2012

Bok radio “live” op ons perseel - kom ontmoet hulle gerus!

10H00        Die Fees verrigtinge begin

10H00        Bloedoortapping 250 Pinte bloed marathon  [mini-saal]

10H00 – 11H00        Foto’s en handtekening saam met Andriette Norman [kerk]

10H00 – 10H15        Lofdans (Klaradyn)              [kerk]

10H20        Talent konsert         [kerk]             alle inskrywings welkom

11H00        Troeteldier kompetisie (honde)        [arena area]          alle inskrywings welkom

11H40 – 12H00        Storie tyd saam met tannie Bea en Daisy           [konsistorie]           0 – 5 jaar

12H00 – 12H30        Karate vertoning      [arena area]

12H00 – 12H30        Gemeente  ”challenge”  Gr 11 – 12  [kerk]  almal se ondersteuning nodig

12H30        Bok radio omroepers spring trampolien   [arena area]

13H00 – 14H00        Mode parade uit die tas    [kerk] Gr R – 7

14H00 – 14H20        Storie tyd saam met tannie Bea en Daisy           [konsistorie]           0 – 5 jaar

14H00 – 15H00        Goue uur van trampolien marathon

Peusel en Pret

Mini-dieretuin,  springkasteel, storietyd, maak jou eie kers, gesigverf, spookhuis en vlooimark

Die gemeente met pannekoek, grootkoeke, terte, Jaffels, vetkoek, burgers, kerrie & rys en boerewors rolle en meer

Sondag 5 Februarie 2012

Erediens met Die Broers as gaskunstenaars om 09H00 te NG Proteahoogte

Heuwel straat 75, Proteahoogte, Brackenfell (Navrae 021 982 1041)

 

Ons seniors se uitstappie

  

 

 

  Ons seniors is baie dankbaar vir die gemeente

wat soveel moeite gedoen het om

hul uitstappie so spesiaal te maak

 

 

Ons eie Facebook


Loer gerus na ons Facebook blad

NGK Proteahoogte

en

NGK Proteahoogte Jeugbediening

 

 

 

Gedagte


Alles behoort aan die Here.

 


 
Dienstye

Sondagoggend
· 09:00: Gesinsdiens
· Kinder omgeegroepe

Sondagaand:
· 18:30: Jeugdiens
· Jeug omgeegroepe
· Onderwerp bespreking

Almanak
So Jan 29 @09:00
Oggenddiens